Christa le Roux
My storie kort nog!
My storie kort nog!
My storie kort nog!
My storie kort nog!
My storie kort nog!
My storie kort nog!
My storie kort nog!
My storie kort nog!
My storie kort nog!
My storie kort nog!
Na weermag na RSA, daar studeer, getrou en gewerk, terug in Namibië en is 'n Sringstof deskundige, baie gelukkig getroud, het twee seuns en twee kleinkinders. Ek is 'n erfgenaam van God en is baie gesteld op integriteit. Hou van visvang en is gaande oor die woestyn met sy stilte want daar hoor ek die stem van God.
My lewe begin by my pa in sy gesondheidswinkel, maar die stadsliggies het geroep en begin werk toe in Windhoek by die bank. Na baie jare in en uit die bank het ek op vroeë pensioen gegaan en my lewensdroom vervul en voltyds begin skilder.
Ek worry nie oor destyds se kindwees nie. Ek is dankbaar dat ek lewe, probleme oorbrug het, great pelle en ‘n pragtige familie het, ek is geseënd in oorvloed, ons het ʼn lekker vol lewe...ek is gelukkig en tevrede...!
Kwalifiseer 1984 as tandtegnoloog. Boer voltyds sedert 1987. Trou met Madrika van Zyl in 1989. Ons het een seun. Begin ‘n verwerkingsaanleg met slagpale op ons plaas in 2008. Gesinsbesigheid. Ons geniet goeie gesondheid en die Here se seën is op ons.
My storie kort nog!
My storie kort nog!
My storie kort nog!
Gemaal deur die lewe… Gelouter in God’s vuuroond! Van onseker seun, deur duur berouvolle foute as volwassene tot geestelike mentor en Finansiële Beplanner. Getroud, 5 kinders, 2 skoondogters, 1 kleinkind. My lewensmotto: If you fail, then fail forward. Turn success into significance!
My storie kort nog!
My storie kort nog!
Ek is ‘n gekwalifiseerde dieselwerktuigkundige, afslaer en wapensmid op Hardap en ‘n vat-nie-nonsens mens wat glo alles moet altyd reg loop onder my volle beheer. Ja ‘n “control freak” wat glo in eerlikheid. Ek is getroud en het twee kinders.
My storie kort nog!
Verhuis na Bloemfontein na pa oorlede is. Werk by prokureursfirma 10 jaar. Ontmoet my man Gerhard. 31 jaar gelukkige huwelik met 3 dogters en is n boervrou. Ons geniet dit om dinge as gesin saam te doen. Kamp, jag en toer. Baie om voor dankbaar te wees. Geseend!
My storie kort nog!