Foto's by die 2023 Reünie
Van Sub A tot Matriek saam
Gretel bevestig die wyn se kwaliteit terwyl Eduard (Glauda se man) afslaer speel.
Onbeskryflike oomblike as maats mekaar na 43 jaar weer raakloop.
Maartens Meyer vertel een van sy groot stoires terwyl Deanne en Johnny aandagtig luister
Die foto het geen beskrywing nodig nie. Eddie Herbert in die agtergrond.
Riekie Maartens se vrou geniet een van sy stories terdeë
Daar was maar net geen suur oomblikke oor die hele naweek nie.
Stoute snuif-blikkie-sports
Nie een morbiede oomblik te bespeur nie.
Lekker kuiers en diep stories van lank lank gelede...
Vang bietjie op oor waar die lewe heen gegaan het...
Johnny reken hy en 'n foto werk nie lekker saam nie... ons verskil van hom!
Twee van ons maats wat weens omstandighede nie die reünie kon bywoon nie vang op nadat Hendrikus ontslaan is uit die hospitaal.
Geselsie by die ete.
Leopold Boonzaaier is die volledige storie
Die man verantwoordelik vir 'n fantastiese perseel en spyseniering!
Al die pad van uit Australië.
Eddie laat Hantie so erg lag dat hierdie die beste foto uit 'n reeks is.
Hendrien reken hierdie was haar lekkerste kuier ooit!
Ons makker uit Nieuwoudtville
Ons tree af in Swakopmund...
Dankie vir skenking vir die lambraai Paul!
Steeds 'n gelukkige skoolliefde!
Ons geliefde duitse onderwyseres
...ons lag altyd!
Doortjie
Ons hoofmeisie
Uit Maltahöhe
Dankie ou vriend vir so baie uitreiking en organisering!
Uit die verre Oos-Kaap
Hierdie is beslis nie die beste wyn wat hulle ooit geproe het nie (dalk so effens gedokter met Tabasco Sauce)
Die wyne en fases van die lewe op papier
Alles wat sy weet van wyn - die foto vertel eerder dat sy lekkerder kan sing!
Eddie en Hantie - beste beskrywings van goeie wyne
Ons behaal 'n rekordbedrag ten bate van 'n goeie doel
...en die wenner was Magda Lemmer uit Kanada. Danien de Klerk het ook gebie uit Londen.
Steeds 'n riller - hy het Vrydag kom inloer.
Ons eie hoofmeisie met die mooi hart.
Glauda (loftie-Eaton) en Annmaré (Christie se vrou)
Ons is behoorlik bederf met oorvloed
Volbloed Amerikaner pas die lambraai op
Gregory gesels met Paul, Debbie sy vrou en Eddie
As jy nie hier 5kg kom optel het nie, was daar fout met jou!
Totsienstyd na kerk