Klas 10B

Standerd 10 B

Adri Liebenberg

Adri Swanepoel

 More info...

Adrie Liebenberg

My storie in veertig woorde word hier geplaas sodat al my skoolmaats kan opvang wat die lewe tot dusver opgelewer het.

Dalene Louw

Dalene Theron

 More info...

Dalene Louw

Nog steeds gelukkig getroud met my St 9 kys. 2 Wonderlike kinders. Woonagtig in Windhoek. Om ma te wees is my grootste passie, om saam met my man oud te word, my grootste wens. Sy Genade is vir my genoeg!

Sandra Kilian

Sandra Burger

 More info...

Sandra Kilian

My storie kort nog!

Elma Badenhorst

Elma Miller

 More info...

Elma Badenhorst

My storie kort nog!

Valerie Richter

Valerie ?

 More info...

Valerie Richter

My storie kort nog!

Annelie van Wyk

Annelie Pienaar

 More info...

Annelie van Wyk

My storie kort nog!

Christie van der Merwe

 More info...

Christie van der Merwe

My storie kort nog!

Hendrikus Zwart

 More info...

Hendrikus Zwart

My storie kort nog!

Bennie Theron

 More info...

Bennie Theron

My storie kort nog!

Hans de Ridder

 More info...

Hans de Ridder

My storie kort nog!

Gerhard Theron

 More info...

Gerhard Theron

Gerhard is oorlede 29/01/2021 Ge-Army (1981 – 1982) Ge-Swot (1983 – 1985) Ge-Article (1986 - 1990) Ge-Kwalifiseer (1990) Ge-Interne Oudit (1991 – 2006) Ge-Praktiseer (2007 - Nog steeds) Ge-Verloof (1993) Ge-Troud (Daleen - 1994) Ge-Skei (2002) Ge Begrawe (Ma – 2003 / Pa & Broer (2007) Ge-Troud (Shannon - 2005) Ge-Kits Pa (Aiden, Joshua, Abby) Ge-Biologies Pa (Gabriel - 2006) Ge-Bergklim (Kilimanjaro) Ge-Sondig Ge-Lewe

Eddie Herbert

 More info...

Eddie Herbert

Swot onderwys by die Windhoekse Onderwyskollege. Probeer die kinders iets van die lewe leer tot einde 1994. My en Hantie se 2 dogters, skoonseun en oulikste kleinkinders is n plesier om te hê. Nou boer ons rustig en tevrede op ons plase naby Aranos.

Paul Kotzé

 More info...

Paul Kotzé

My storie in veertig woorde word hier geplaas sodat almal kan opvang wat die lewe tot dusver opgelewer het.

Nicolaas Jordaan

 More info...

Nicolaas Jordaan

My storie in veertig woorde word hier geplaas sodat almal kan opvang wat die lewe tot dusver opgelewer het.

Faantjie Byleveld

Hoofseun

 More info...

Faantjie Byleveld

My storie in veertig woorde word hier geplaas sodat almal kan opvang wat die lewe tot dusver opgelewer het.

Johan van Lill

 More info...

Johan van Lill

My storie in veertig woorde word hier geplaas sodat almal kan opvang wat die lewe tot dusver opgelewer het.

Maartens Meyer

 More info...

Maartens Meyer

My droom saam met Paul om te boer is na 10 jaar in die weermag bewaarheid. Is getroud met Riekie en met 2 seuns ryker kan ons alle eer aan God gee vir 2 pragtige skoondogters en 4 kleinkinders wat ons oneindig baie vreugde verskaf.