Klas 10C

Standerd 10 C

Sannie Viljoen

Sannie Collard

 More info...

Sannie Viljoen

1981 begin by Bank in Windhoek. 1988 - Getroud met Chris Collard. Verder was ek 5 jaar by 'n Versekering Maatskappy, finansiële afdeling, 4 jaar huisvrou, 22 jaar bedryf ek en Chris saam 'n besigheid. Ons kinders - Abrie (33), Liezel (30), Chrisanrie (20), Bianca skoondogter (33), kleinkinders Jason (9), Ethan (5). Woon tans in Swakopmund

Hantie Kruger

Hantie Herbert

 More info...

Hantie Kruger

Ek verwerf 2 onderwys diplomas, wy my 13 jaar aan die pre-primêr, grade klasse en remediërende onderwys toe. Ek en Eddie het 2 dogters, 35 en 28, ‘n skoonseun en 2 kleindogters. Ons trek 1995 plaas toe. Geniet die plaaslewe en ouma en oupaskap terdeë.

Glauda Loftie-Eaton

Glauda Drotsché

 More info...

Glauda Loftie-Eaton

My PUK- graad kon my nie voorberei nie..! Ek en Eduard ontmoet die Here ná ons troue en bedryf ons besigheid en onderrig ons 2 seuns tuis totaal afhanklik van God! Ons woon tans in Keetmanshoop; is twee dogters, asook ‘n kleinseun ryker.

Danien de Klerk

Danien Minders

 More info...

Danien de Klerk

Na skool bietjie geswot, gewerk in toerisme, was al hotelbestuurder,onderwyser en skoolhoof…en nou boervrou..so kleurvolle loopbaan! My seun en dogter is my trots, my kleinkinders my bederfvreugde en die plaas my heimat. Ek leef in stilte en vrede…en koester elke oomblik!

Tom Hayward

 More info...

Tom Hayward

Die lewe het wye draaie met my gemaak. Sommige draaie was moeilik 'n paar was minder moeilik maar nou loop dinge heel mooi. Glo en vertrou dat dit so sal bly loop.

Karine Meyer

Karine Burger
Hoofmeisie

 More info...

Karine Meyer

Studeer aan Windhoekse Onderwyskollege. Desember 1984 met Sybrand (Burger) getroud. Was skaars 3 jaar preprimêre onderwyseres. Vandaar, n seën/vreugde by die huis met 3 seuns, Riaan, Erik, Sybrand. Intussen 2 dogters, Risa en Talitha, ryker geword. Sybrand (Jnr) studeer nog.

Elize Kruger

Elize Doherty

 More info...

Elize Kruger

Studeer na matriek, Pretoria Technikon. Getroud in 1988. Besit ons eie besighede vir 23 jaar, wat ons verkoop het. Het 2 seuns (30 en 28) en 1 dogter (24), wat getroud is en nog studeer. Ek doen tans vryskut werk.

Deanne Fourie

Deanne Hanekom

 More info...

Deanne Fourie

My storie kort nog!

Magda Lemmer

Magda Beukes

 More info...

Magda Lemmer

My storie kort nog!

Hester van Kradenburg

Hester Greeff

 More info...

Hester van Kradenburg

My storie kort nog!

Gretel Leicher

Gretel Olivier

 More info...

Gretel Leicher

Leef my droom al vir 30+ jaar in Alexandria OosKaap. Getroud met Johan Olivier (‘n veearts). Oudste seun veearts in Stellenbosch, Middelste dogter getroud werk in Johannesburg, jongste dogter studeer Tukkies. In bediening by Christelike skool, Johan sorg vir brood & botter.

Chrisna Esterhuyse

Chrisna Odendaal

 More info...

Chrisna Esterhuyse

Kwalifiseer en werk as maatskaplike werker. Getroud met Eugene Odendaal. Ons het twee seuns, Philip en Albert (en ‘n skoondogter, Michele). Ons woon sedert 2005 in Australië waar ek tans met kinders met spesiale behoeftes/gestremdhede in ‘n hoërskool werk.

Marna van Dyk

Marna van Dyk

 More info...

Marna van Dyk

My storie kort nog!

Piet Fourie

 More info...

Piet Fourie

My storie kort nog!

Theo Theron

 More info...

Theo Theron

Na skool twee jaar op Stellenbosch. Minder suksesvol op sekere gebiede. Daarna sluit ek by die Weermag aan, waar ek steeds my land verdedig teen die Rooi Gevaar. Ook minder suksesvol. Getroud met Karen, twee seuns Japie en Johan. Hulle swot. Hopelik meer suksesvol.

Eric van der Merwe

 More info...

Eric van der Merwe

Diensplig. Studeer te Stellenbosch 1983 - 1985. Wynboerdery 1985 - 1989 Durbanville distrik. 1991 Diploma in verkoeling met eie besigheid Mariental. 1992 trou ek met Louise Lombard. Woon te Tsumeb sedert 1998. Tans besig met wildboerdery en eiendomsbestuur terwyl Louise skoolhou. Ons kinders Vincent (26) en Danya (24) is steed ongetroud.

Johan Claassen

 More info...

Johan Claassen

Terugvoer oor Johan is dat hy sekerlik die pynlik netjiesste bouer is in Mariental. Soos een persoon aangehaal het, nie ‘n druppel sement mors op die grond nie. Woon steeds in Mariental.

Gregory Barkhuizen

 More info...

Gregory Barkhuizen

Happily married 30 years! No kids, cats, dogs or birds. Been a aircraft technician, technical writer and currently build medical centers in California. Grateful for my Namibian foundation. Love to travel. Strive to become a better person all the time.

Emil Struwig

 More info...

Emil Struwig

My storie kort nog!

Fanie lé Hanie

 More info...

Fanie lé Hanie

Voluit gelewe! Weermag, radiotegnikus, metroloog, filmbedryf, grafieseontwerp, IT, eie besigheid vir 16 jaar en sedert 2012 'n webmaster. Baie lief vir die Here – die Egte Waarheid is bo aan die lys. Het 3 kinders en is al Oupa. Steeds erg mal oor motorfietse! Woon in die Suid Kaap.

Martin Huisamen

 More info...

Martin Huisamen

Getroud in 1992 en het een dogter wat in Namibië werk, nog ongetroud. Was 30 jaar by Doeane. 25 jaar daarvan in bestuur en tans met pensioen (medical boarding). Woon in McDougalsbaai aan die weskus.